top of page

Kersmark

Thu, 21 Dec

|

Groot-Jongensfontein

Jongensfontein is teen die tyd sinoniem met twee jaarlikse markte: die Paasmark en die Kersmark. Met 'n wye verskeidenheid kos, kuns en allerlei, is daar altyd iets vir almal om te geniet! Ondersteun die JIV deur pannekoek by ons stalletjie te koop!

Kersmark
Kersmark

Time & Location

21 Dec 2023, 08:00

Groot-Jongensfontein, Kamposig Terrace, Jongensfontein, Groot-Jongensfontein, 6675, South Africa

About the event

Die Kersmark vind plaas op die grasperk naas die hoofstrand, tussen die Pikkewyne-supermark en die Museum.  As jy 'n stalletjie ruimte wil bespreek, kontak ons of besoek die "EVENTS" blad waar jy die aansoekvorm kan aflaai.

Google Maps were blocked due to your Analytics and functional cookie settings.

Share this event

bottom of page